Woordsoorte deur Peachy Pencil
29 A4 Plakkate
Druk in RGB, kleur kan verskil indien gedruk word in CMYK.
Vir ‘n gedruk en gelamineerde weergawe kontak Peachy Pencil
Beskrywings en verduidelikings van die volgende:
- Voornaamwoorde
- Werkwoorde
- Byvoeglike Naamwoorde
- Selfstandige Naamwoorde
- Voegwoorde
- Lidwoord
- Tussenwerpsels
- Bywoorde
- Voorsetsels


Reviews
There are no reviews yet.